Sandi's Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Annette D - Jan 2023
Algehele gradering
Kamer was baie warm. Geen waaier en bed is ongemaklik hard.
Sandi's Place se terugvoer
Jammer jy het dit nie geniet nie. Sal aandag gee aan jou voorstelle.
Errol J - Des 2022
Algehele gradering
Hou van die stilte en rustigheid.
Lize V - Aug 2022
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf met die basiese benodighede.
Sandi's Place se terugvoer
Hi Lize,
Thank you for the kind words. I am glad you enjoyed your stay.
You are welcome anytime.
We are glad your daughter did well.
Regards, Sandi.
André V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Sandi's Place se terugvoer
Glad you enjoyed it. You are welcome anytime.
Regards Sandi
Antonie V - Apr 2021
Algehele gradering
Oulike plekkie vir aand of 2 se bly.
Theuns V - Mrt 2020
Algehele gradering
Was lekker. Bed kraak bietjie as jy omdraai. Ek is ook nie mal oor Ricoffy nie.
Sandi's Place se terugvoer
Hi Theuns
Jammer oor die koffie, as jy weer kom sal ek sorg dat jy moerkoffie kry.
Sien uit na jou volgende besoek.
Groete
Sandi
Linda V - Mrt 2020
Algehele gradering
Lieflike plekkie naby die see.
Sandi's Place se terugvoer
Thank you for staying with us and we glad you were satisfied with everything.
You are most welcome to return for a lovely quiet rest full break.
Regards,
Sandi
Charmaine V - Feb 2020
Algehele gradering
It was nice.
Sandi's Place se terugvoer
Hi Charmaine,
Glad you enjoyed your stay with us.
Please feel free to book our establishment anytime. It will be a pleasure to have you again.
Regards,
Sandi
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gracillariasingel 29, Langs Henry Wicht-rylaan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom