Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand Plover 85

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sand Plover-keeromstraat 85, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sand Plover 85 is 'n keurige selfsorgvakansiehuis in 'n privaat natuurreservaat in Grottobaai aan die Weskus. Alhoewel die landgoed versteek is, is die huis stapafstand vanaf 'n privaat strand en 'n rits paadjies wat deur veldblomme en fynbos kronkel.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer op die ruim solder spog met 'n pragtige see-uitsig. Die en suite-badkamers het elk 'n stort of 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en langs die kombuis is daar 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Die stapeldeur lei na 'n L-vormige houtdek met 'n buite-sitarea en 'n ingeboude braai. Die dek lei weer na 'n lieflike swembad met sonstoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sand Plover 85 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Sand Plover 85
Netheid
5.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 650

Jare op LekkeSlaap 12

Ligging

  • Sand Plover-keeromstraat 85, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sand Plover 85 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sand Plover-keeromstraat 85, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d9a66da6fa88de3505d550b8ec05926a77cca432616d19e002d4963cddcbf22cfc04bb7706158472f09599c895438b02943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 85 Sand Plover Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.497034 18.320432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem