- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Salmanderstraat 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Saldanha Bay Lodge is sentraal geleë en stapafstand vanaf die strand, dorp, restaurante en kroeg. Die tuin het braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Dié lodge bied 'n verskeidenheid verblyfopsies van dubbelkamers en selfsorg-ateljees tot selfsorg-eenhede. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, groepe of gesinne.
Saldanha Bay Lodge is strapafstand vanaf die Saldanhabaai Kulturele Dorpie en Museum en staproetes na uitkykpunte oor die Hoedjieskop Natuurreservaat.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.4/5
Fanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 134
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Salmanderstraat 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Saldanha Bay Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Salmanderstraat 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom