Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints at Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 6, Dwarskerbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Saints at Sea is ongeveer 300 meter vanaf die strand in Dwarskersbos en is 'n moderne selfsorghuis met hoë plafonne. Dit is die ideale toevlugsoord, is perfek vir 'n ontspanne wegbreek en bied 'n rustige omgewing.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 kamers deel die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n klein ontbythoekie met stoeltjies toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die huis het 'n groot eetarea met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met stoele.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints at Sea sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Westestraat 6, Dwarskerbos, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 6, Dwarskerbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ee4eea0dd1ab4d777a5576082043b73d25fde855c242afaac2ee60d9823e95eeb185a792c49cdab9f552c33a8f3ce5013aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 6 Weste Street Dwarskerbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.687449531976 18.241401788955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem