Saffron Island View
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cotton-laan, Timber Lane S5, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Saffron Island View is 'n bekoorlike selfsorghuis op die oewer van die Theseneiland-kanale in Knysna. Hierdie huis spog met direkte toegang tot die kanale via 'n privaat jetty en is naby restaurante, strande en die strandmeer.
Dié smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, die tweede slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en die derde badkamer is op die grondverdieping en het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, TV en 'n kaggel. Dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die kanaal.
Slaapplek
’n Bespreking by Saffron Island View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 59
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Cotton-laan, Timber Lane S5, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cotton-laan, Timber Lane S5, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom