RustHuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 164
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Teresa E - Mrt 2024
Algehele gradering
Rusthuis is baie skoon, en die diens was fantasties.
Lanette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het 'n week en 'n half daar gebly en dit was regtig baie vriendelik, privaat en.
Aziza P - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful place and a nice location.
Gina N - Des 2023
Algehele gradering
My stay was peaceful and pleasant.
Jurie V - Sep 2023
Algehele gradering
Lizelle is a fantastic host. Lovely little cottage. Quiet and comfortable.
Richard V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies. Vriendelike gasheer.
Genine W - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent stay. Perfect hostess. Will surely make use of Rusthuis in future.
Hennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Pieter S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en gemaklik.
Reinhardt H - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Jan W - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap - stil omgewing.
Marina V - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi en goed toegeruste eenheid met 'n vriendelike gasvrou.
Kelso H - Apr 2022
Algehele gradering
Very neat and tidy, great value for money.
Denise D - Mrt 2022
Algehele gradering
Good.
Christina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heel gemaklik.
Katie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely stay! Wonderful hosts!
André V - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome, ruim, gerieflik, skoon en veilig.
Bruce S - Des 2021
Algehele gradering
The accommodation was satisfactory, but there was a big problem with a dog barking.
Esmar W - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Frikkie S - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik, rustig skoon en veilig.
Tarryn G - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice cottage
Carina P - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik privaat, mooi en skoon.
Carla P - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en pragtig!
Helma V - Sep 2021
Algehele gradering
Die ideale plek om te oornag op pad.
Brandon D - Sep 2021
Algehele gradering
Most pleasant and enjoyable.
Hendriena V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige blyplek.
Irma H - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en ideaal vir oorslaap
Marene V - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Charlet V - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Anita F - Mei 2021
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en skoon. Ek sal julle beslis aanbeveel.
Candice K - Apr 2021
Algehele gradering
Clean and modern apartment.
Annake W - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en lekker privaat.
Magna V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en gerieflik
Lees meerCharlene H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Rene M - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustige kuier.
Cara R - Des 2020
Algehele gradering
Modern en skoon.
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig vir oornag.
Frank T - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Anna-marie M - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Roux V - Jul 2020
Algehele gradering
Gerieflik en veilig!
Babsie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid is van uitstaande gehalte.
Elnic B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Adat V - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige moderne gastehuis.
Gerhard H - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en nuut.
Wianke M - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik kompak en pikant.
Chantelle S - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Fransie P - Sep 2019
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Hilary K - Sep 2019
Algehele gradering
Huis weg van jou huis.
Sophia K - Aug 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf met alles nodig om te oornag.
Hanlie B - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik warm geslaap in Kathu se koue!
Magriet H - Jul 2019
Algehele gradering
Baie skoon, gerieflike verblyf.
Cherie K - Jul 2019
Algehele gradering
Perfect ─ had everything I needed and more.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfek - het alles wat ek nodig gehad het en meer.
'n Pragtige woonstel, privaat en maklik veilige parkering. Dit het alles wat ek nodig gehad het en nog baie meer, ek kan dit eerlik aanbeveel en sal beslis daar weer bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Samantha T - Jul 2019
Algehele gradering
RustHuis is such a beautiful place, comfortable, and cosy. The place was was clean and we stayed lovely.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rusthuis is so 'n pragtige plek, gemaklik en knus. Die plek was skoon en ons het lekker gebly.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yonanda M - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en netjies.
RustHuis se terugvoer
Baie dankie ons wardeer dit opreg.
Annelies D - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in Kathu.
Nettie S - Jun 2019
Algehele gradering
Die beste wat ek in 'n lang tyd ervaar het.
Frederik L - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was baie netjies en veilig.
Annelien W - Mei 2019
Algehele gradering
Amazing, clean accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike, skoon verblyf.
Ons was gaande oor ons verblyf by RustHuis, baie skoon en gemaklike verblyf. Beslis sal hierdie instansie aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Glynis V - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Sarel B - Mei 2019
Algehele gradering
Die huis was baie skoon en netjies, ons het veilig gevoel en baie lekker geslaap op heerlike beddens.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vlamboomstraat 18, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom