Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Naas V - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en vriendelike personeel.
Edith S - Sep 2023
Algehele gradering
Na 'n lang reis was die rustige omgewing 'n lafenis.
Rustenburg Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die besonderse mooi resensie. Dankie dat jy by ons tuis gegaan het. Ons hoop jy weet waar jou huis in Rustenburg is, as jy weer diekant toe kom.
Berna V - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs gekry, en kon laaste minuut nog 'n kamer bespreek sonder moeite.
Marina F - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag plek.
Gavin H - Mrt 2022
Algehele gradering
The guesthouse was pleasant and the surroundings were quiet.
Rustenburg Guest House se terugvoer
Thank you for the review, we hope to host you in the near future again.
Tirsa A - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Rustenburg Guest House se terugvoer
More Tirsa,
Baie dankie vir terugvoering, ons waardeer dit opreg en sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike Rustenburg groete.
Hanneke - Bestuurder
Suria B - Nov 2018
Algehele gradering
Kort gebly, vriendelik ontvang.
Pieter C - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en gesellig met ruim vertrekke.
Pamella M - Feb 2017
Algehele gradering
Not satisfied.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie gelukkig nie.
Gaste het laat weet dat die plek vuil was met kokkerotte in die yskas.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hanlie A - Sep 2016
Algehele gradering
Die verblyf was uiters aangenaam.
Rustenburg Guest House se terugvoer
Baie dankie dit is altyd lekker om te hoor ons het ons gaste tuis laat voel. Ons sal ons dienste altyd hoog hou, baie dankie.
Rustenburg Gaste Huis Groete.
Ronel S - Apr 2016
Algehele gradering
Die kamers het opknapping nodig.
Lees meerLynne T - Mrt 2016
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Rustenburg Guest House se terugvoer
Thank you so much. It was and absolute pleasure having you at our place.
We hope you do come again
Have a wonderful day.
Meline R - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en veilige parkeerplek.
Rustenburg Guest House se terugvoer
Thanking you so much, it's our pleasure to see our guests are happy and get the best service possible.
We hope we will be seeing you soon again.
Have a great day and enjoy the upcoming long weekend.
Ursula
Admin Manageress
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poinsettia-laan 4, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom