Ruah Park Camping & Outdoor
- Kapasiteit: 236 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 68, Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R520 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ruah Park Camping & Outdoor is 45 tot 50 km vanaf Pretoria-sentraal. Die plaas is naby die Dinokeng Natuurreservaat en Bobbejaansberg.
Daar is 38 kampstaanplekke, elkeen met sy eie ablusie- en opwasgeriewe, 'n kragpunt, kraan, draagbare braai en 'n pragtige uitsig oor die dam of berg. 'n Natuurlike fontein vloei deur die plaas en vissermanne kan by die plaasdam lyn natmaak. Blou kurper en karp kan op 'n vang-en-vrylaat-basis gevang word.
Daar is vrylopende kleinwild op die plaas, asook 'n ryk verskeidenheid voëlspesies. Avontuurlustiges kan die staproetes langs die dam se oewer aandurf of teen die hange van die berg gaan stap en die uitsig oor die dam geniet.
Maksimum 6 gaste en 2 voertuie word per staanplek toegelaat. Twee of 3 tente of 1 karavaan en 1 tent word per staanplek toegelaat.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Nicolaas Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 246
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Erfdeel 68, Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
- Gaste dink Ruah Park Camping & Outdoor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leeuwkloof Valley Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
- Kapasiteit: 236 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 68, Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom