- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutstraat 42, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 253 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Royal Game Guest House is 'n bekroonde gastehuis wat net 3 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en die bekende Hans Merensky Gholfklub geleë is.
Die verblyf bestaan uit 14 eksklusiewe en suite-dubbelkamers. Elke kamer het 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi. Daar is 'n swembad op die perseel, asook 'n eetarea in 'n subtropiese tuin. Daar is ook 'n wasgoeddiens op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Essenhoutstraat 42, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Royal Game Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutstraat 42, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom