AtTheDairyShed - Rose Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: AtTheDairyshed Plaas, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
AtTheDairyShed - Rose Cottage is 'n bekoorlike kothuis op 'n plasie buite Heidelberg en dit bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige berg- en plaasuitsig.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is oopplan met die leefarea en dis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank het sitplek vir 2 gaste. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en glasdeure wat na die stoep lei.
Gaste kan in die plonspoel met 'n uitsig op die berge en oor die plaas afkoel, buite sit, die plaas verken, voëlkyk in die kloof of in die rivier swem. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by AtTheDairyShed - Rose Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Bernadine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- AtTheDairyshed Plaas, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink AtTheDairyShed - Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heidelberg Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: AtTheDairyshed Plaas, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom