Rondeberg Farms
Kry 45% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R27, Weskus, Rondeberg Natuurreservaat, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 000R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rondeberg Farms bied unieke plaasstylverblyf wat elegant en rustig is. Hierdie verblyf spog met moderne kenmerke en geriewe en is net buite Darling geleë. Dit is die perfekte opsie vir 'n romantiese wegbreek aan die Weskus.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n knus slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n kaggel. Die badkamer het 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n privaat houtdek met sagte sonstoele en 'n houtvuurwarmbad. Hiér kan gaste 'n uitsig oor die omliggende platteland bewonder.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ligging
- R27, Weskus, Rondeberg Natuurreservaat, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R27, Weskus, Rondeberg Natuurreservaat, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom