Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robin's Chat Gastekamer

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrisonlaan 54, Rietondale, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Robin's Chat Gastekamer bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Rietondale. Die kothuis is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of 'n sakereisiger wat oornagverblyf soek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n elektriese braaipan, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sithoekie met 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat binnehof met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
Koningingrootte-bed
Kindermatras vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Morrisonlaan 54, Rietondale, 0084, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrisonlaan 54, Rietondale, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA690406494329cbaf048ab492f434289f7d3e6b3a96cc4523203924e29ecea515f143f1beb8b3381cadaf57c4924b0eea725a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 3) 54 Morrison Avenue Rietondale 0084 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.727008702415 28.225154257672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem