River Cabin
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zibeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Ilse B - Mei 2024
Algehele gradering
Lieflike rustige verblyf.
Celise C - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek vol pret.
Marelize S - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek plek om net rustig te wees en te ontspan.
Chris & Maryna L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek, kon nie 'n beter plek gekies het nie. Sal weer besoek.
Sue B - Jan 2024
Algehele gradering
The River Cabin is beautiful, magical and tranquil with wonderful hosts!
Lees meerJacquin C - Jan 2024
Algehele gradering
Our stay was extremely peaceful and left us all feeling refreshed.
June N - Jan 2024
Algehele gradering
It was awesome.
Gerard L - Nov 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek plek om net rustig te wees en te ontspan.
David M - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon sonder om ure te moet reis.
Johannes H - Okt 2023
Algehele gradering
Wow, absolute paradise.
Philip U - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Jacques V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig, idillies en rustig, met die asemrowende betowering van die natuur.
Lees meerLaché S - Sep 2023
Algehele gradering
Wow. Serene and breathtaking!
Kitty K - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflike naweek en skoon en netjies, als in 1 bitter mooi plek.
Cobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende bestemming met 'n wonderlike uitsig, die gasvryheid van die eienaars was uitmuntend.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karatara-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom