Rietspruit Country Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koppies, Bossiesveld, 10 km vanaf Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rietspruit Country Cottage is perfek geleë tussen die vrugteboorde van Villiersdorp en Worcester se wynroete. Rietspruit is in 'n pragtige landskap geleë en ons gerieflike akkommodasie word aangebied in 'n gesinskothuis of in 'n kleiner eenheid wat geskik is vir 2 mense.
Elke eenheid is smaakvol versier en het 'n TV met sekere DStv-kanale. Perkallinne en badhanddoeke word voorsien en daar is 'n gasvryheidskinkbord met tee, koffie, suiker en beskuit. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Ontbyt en aandete is beskikbaar moet moet vooraf gereël en kos ekstra.
Gaste kan by ons dammetjie ontspan, voëlkyk, fietsry, voetslaan en die jongspan kan maatjies maak met die twee oulike Angorabokke en verskeie voëls. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rietspruit Country Cottage is 10 km vanaf Villiersdorp en die Theewaterskloofdam, en 20 minute se ry van Brandvleidam af. Ander dorpe in die omgewing is Botrivier, Franschhoek, Greyton, Hermanus, Worcester, Robertson en McGregor.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Di Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Koppies, Bossiesveld, 10 km vanaf Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink Rietspruit Country Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koppies, Bossiesveld, 10 km vanaf Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom