Brabeesmond
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R359, Brabeesmond, Augrabies, 8874 , Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Brabeesmond is op die plaas Brabeesmond geleë en bied bekostigbare, gerieflike oornagverblyf vir 'n gesin of 'n paartjie.
Die 2 eenhede is langs die woonhuis, maar is steeds privaat. Die Rietkamer beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed, stort, toilet en wasbak. Die toiletarea word afgeskort met 'n mobiele hout-afskorting, in die kamer. Die leefarea het 2 enkelbeddens, yskas, mikrogolf en ketel. Jacoma, wat langs die Rietkamer is en plek vir 3 het, kan saam bespreek word of apart.
Daar is koffie- en teemaakgeriewe en die kamer lei na 'n rustige tuin. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Daar mag, asseblief, geen partytjies gehou word nie en geen rook!!
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R359, Brabeesmond, Augrabies, 8874 , Noord-Kaap
- Gaste dink Brabeesmond het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Augrabies Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R359, Brabeesmond, Augrabies, 8874 , Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom