Rest on Galjoen
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Caren C - Apr 2024
Algehele gradering
Huis weg van die huis lekkerte.
Wanda D - Apr 2024
Algehele gradering
Loved it. Wish we could have stayed longer!
Sarah V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Frikkie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het ons verblyf geniet, see uitsig vanaf die stoep is goed.
Francois S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer van die akkommodasie gebruik maak.
Cheroine S - Feb 2024
Algehele gradering
Die tydjie was net te kort.
Jos N - Jan 2024
Algehele gradering
Mooie verzorgde plaats met zicht op die oseaan.
Louise W - Jan 2024
Algehele gradering
Mooiste seeuitsig uit slaapkamers en goed toegeruste huis.
Marietjie S - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig en lekker rustig. Goed geleë.
Nicola V - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi, alles wat ons nodig gehad het.
Cindy L - Des 2023
Algehele gradering
Very nice and comfortable.
Janetta L - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese skoon verblyf.
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Jean L - Okt 2023
Algehele gradering
Accommodation was not as it was advertised.
Rest on Galjoen se terugvoer
Dear Jean,
I am so sorry you had a bad experience. I thought you had a family emergency on the day, as communicated to the caretaker.
Kindly highlight the issues you had with the accommodation that did not fit your needs for us to improve our service offer.
Kind regards
JJ Mason
Zilian E - Sep 2023
Algehele gradering
Puik!
Ds V - Sep 2023
Algehele gradering
Ruim, netjies en pragtige see-uitsig.
Mareta L - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte verblyf met die mees gasvrye en behulpsame gasheer en -vrou
Andre M - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met pragtige uitsig.
Warwick N - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat 14, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom