Red Gate Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus J - Feb 2024
Algehele gradering
Beautifully peaceful and value for money.
Karen B - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly dat ons nie weer huis toe wou gaan nie.
Red Gate Cottage se terugvoer
Dis 'n groot vreugde om gaste soos julle by die Red Gate te verwelkom! Dankie vir al die positiewe energie wat julle saamgebring het. Ons is trots op ons eenheid en dankbaar vir elke kompliment van tevrede gaste.
Jasmine O - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties, privaat. Ons is met vriendelikheid gegroet.
Janet S - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het 'n aangename verblyfevaring by Red Gate Cottage gehad. Netjies, skoon en veilig. Baie privaat met geen 'stadsgeraas' nie. Ideaal vir as jy eerder stilte soek en "me-time" nodig het. Ook naby aan winkels en hospitale.
Karel W - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties. Is baie sentraal geleë en baie rustige omgewing.
Red Gate Cottage se terugvoer
Dit was net lekker om vir jou by ons eenheid te verwelkom, Kallie. Kom kuier gou weer.
Chris S - Sep 2022
Algehele gradering
Oorskrei verwagtings.
Red Gate Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit doen ons goed om sulke kommentaar te ontvang. Ons is baie bly dat julle verblyf in die Red Gate verkwikkend en genotvol was. Kom kuier gerus weer.
Reduwaan A - Jun 2022
Algehele gradering
It was nice to stay there.
Ronelle J - Mei 2021
Algehele gradering
Dit is aangename eienaars en die ligging is goed geleë.
Red Gate Cottage se terugvoer
Ons sien daarna uit om julle weer by The Red Gate te ontvang, Ronelle!
Dankie vir die perfekte kondisie waarin julle ons eenheid agter gelaat het.
Marilene W - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Letasha A - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik en 'n onglooflike mooi akkommadasie.
Adrian F - Feb 2021
Algehele gradering
Perfect for an overnight stay.
Cornelle Y - Nov 2020
Algehele gradering
Great privacy provided, very friendly hosts. Very near to restaurants and shops.
Red Gate Cottage se terugvoer
Thank you for your beautiful review, Cornelle. It was only a pleasure to help and accommodate you.
You are always welcome!
Marita J - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Christo B - Sep 2020
Algehele gradering
Verblyf was baie netjies en veilig om te bly.
Zinta L - Aug 2020
Algehele gradering
Beautifully neat.
Red Gate Cottage se terugvoer
It was a big pleasure to host your parents, Zinta. We are looking forward to welcome them again.
Thank you for the perfect condition in which our apartment was left.
Anli
Charlie G - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
Elizabeth S - Feb 2020
Algehele gradering
Was 'n baie aangename verblyf.
Johan V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklike verblyf.
Red Gate Cottage se terugvoer
Dit was net 'n voorreg om vir julle te ontvang!
Ons is baie trots op The Red Gate Suite en sien daarna uit om julle gou weer te ontvang.
Dankie vir die baie netjiese toestand waarin julle ons eenheid agtergelaat het.
Groete uit die Suid-Kaap!
Anli & Pieter
Haylene D - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Red Gate Cottage se terugvoer
Dit was nét lekker om julle te ontmoet en in ons eenheid te ontvang, Haylene! Dankie vir die foutlose toestand waarin julle die plek agter gelaat het. Ons verwelkom julle graag weer.
Feestelike groete
Virgil J - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi ingerig in 'n rustige buurt.
Red Gate Cottage se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir die pragtige kondisie waarin julle ons eenheid gelos het. Kom kuier gou weer!
Sandi A - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent, lovely accommodation.
Red Gate Cottage se terugvoer
It was only a please hosting Sandi!
Thank you for the neat condition in which you left our unit.
We are looking forward to welcome you soon!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palgrave-straat 93, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18