Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quattro Apartment

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 164, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 451 R1 161 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Quattro Apartment is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Yzerfontein en dit is naby die strand, restaurante en winkeltjies geleë.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n toonbank met 3 stoele en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Skuifdeur lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die see en 'n losstaande braai. Gaste kan ook op die kunsgras ontspan en piekniek hou. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Quattro Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Quattro Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 331

Jare op LekkeSlaap 11

Ligging

  • Atlantic-rylaan 164, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quattro Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 451
R1 451 R1 161
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 451
R1 451 R1 161
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 164, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA394a4d2e2de662ef93c2673d4c21113db038b3dfd4f50c3e8b9c1bcb40855f2e5ed20d8701555ddb9f20bee37783e6379efd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 451 nouVanaf R1 161 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 164 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.370289219991 18.178569677315
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem