- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindsay-straat 7, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pumula Lodge, die plek van rus, is in die hartjie van die Tuinroete geleë, tussen Knysna en die bekende Knysna-koppe.
Verblyf word in 5 knus en moderne kamers, naamlik Kamer 1 tot Kamer 5, gebied. Daar is 4 eenhede met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en een met 2 dubbelbeddens. Daar is 4 badkamers met storte en 1 eenheid het 'n volledige badkamer met 'n stort en 'n bad.
Ander geriewe sluit 'n waaier, 'n kluis, ondervloerse verhitting, 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, WiFi en 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die tuin in.
Hiér sal gaste wakker word met die gekwetter van voëls, kan hulle deur die tuin stap om die inwonende tarentaalfamilie dophou, of langs die swembad ontspan en 'n braai geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rensia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jare op LekkeSlaap 13
Ligging
- Lindsay-straat 7, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Pumula Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindsay-straat 7, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10