Potgieter's View
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Divan B - Feb 2024
Algehele gradering
Ons bly altyd lekker by Potgieter's View en beslis hulle vir enigeen aan.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Divan. Ons waardeer dit en hoop ons sien jou volgende jaar weer.
Neil D - Jan 2024
Algehele gradering
Stopover on the way back from the Cape.
Potgieter's View se terugvoer
Thank you, Neil. Hope to see you again.
Fiona B - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid met alles wat jy benodig.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie, Fiona, vir die goeie resensie. Ons vertrou dat julle in die toekoms weer van ons gebruik sal maak. Rene
Veronique W - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit en glo ek sal julle weer sien. Rene
Illsa N - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het gehalte en waarde vir ons geld ervaar. Kon nie glo die prys vir daardie besonderse mooi huis.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit en glo ek sal julle weer sien. Rene
Sonja D - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie Sonja vir jou goeie resensie. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.
Deon K - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik, veilig, toegerus en gemaklik.
Potgieter's View se terugvoer
Deon, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien jul gou weer. Rene.
Marguerite H - Des 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Potgieter's View se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ons kan voorsiening maak vir ouer mense wat nie die trappe kan uit klim nie. Ek sal graag meer inligting wil he rondom die netheid kwessie. As jy nie hier wil se nie is jy welkom om my via WhatsApp in kennis te stel. Ons streef daarna om dit so netjies en gemaklik moontlik vir gaste te maak. Ek is jammer as jy dit anders ervaar het.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Cedric B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons waardeer en sien daarna uit om jul weer te ontvang.
Johanna J - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.
Groete,
Rene
Ghertlin D - Jul 2021
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker. Dis in rustige buurt, maar naby alles. Sal definitief weer daar tuisgaan.
Potgieter's View se terugvoer
Ek waardeer jou mooi woorde. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Elize K - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, stil omgewing, mooi uitsig.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie Elize. Ons waardeer. Ek is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te ontvang.
Malcolm H - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie, vriendelike en behulpsame eienaars.
Potgieter's View se terugvoer
Hi Malcolm. Dankie vir die resensie. Ek waardeer.
Jammer julle het dit bietjie beknop ervaar, maar ons probeer om ons gaste so tuis moontlik te laat voel.
Robert Y - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig en so, so netjies.
Potgieter's View se terugvoer
Robert baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Zander B - Des 2020
Algehele gradering
Voel soos jou eie huisie by die see.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ons strewe daarna om almal baie welkom te laat voel. Julle het soos ons kinders gevoel. Hoop ons sien julle weer.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kanferstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom