Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Kowes, Langs die C15, Gochas, 0000, Hardap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi bied gerieflike oornagverblyf in die Auobriviervallei.
Gaste het 'n keuse tussen 'n tweeslaapkamer woonstel met slaapplek vir 4 gaste, 'n Stoepkamer met slaapplek vir 2 gaste, of 'n Tuinkamer.
The units are air-conditioned and have private entrances. Breakfast is included in the rate, and dinner can be arranged on request. Wi-Fi access is available, and guests can relax in the communal lounge which also has a TV.
Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Doendinge op die plaas sluit stap- en fietsroetes, asook swem in die plaasdam in.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pieter En
Christel ...
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plaas Kowes, Langs die C15, Gochas, 0000, Hardap
- Gaste dink Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Kowes, Langs die C15, Gochas, 0000, Hardap