Pine Cone Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine-weg 4, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pine Cone Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die pragtige dorp, George op die Tuinroete. Die kothuise is vas aan die hoofhuis, maar het hulle eie ingange en omheinde tuin.
Dié 2 eenhede bied elk slaapplek aan 2 gaste. Pine Cone Cottage het slaapplek vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinder) en beskik oor 'n groot slaaparea met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuisie en aparte leefarea met 'n slaapbank.
Pine Cone Corner het ook 'n en suite-badkamer, WiFi en veilige parkeerplek.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met buitesitplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek. WiFi-toegang is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Pine-weg 4, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Pine Cone Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heather Park Blanco George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine-weg 4, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap