Pier's Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jare op LekkeSlaap 1
Opsomming van Resensie
Manie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies. Eienaar is baie behulpsaam. Lekker stil omgewing.
Lees meerPier's Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Die plasing dui aan dat daar gedeeltelike see-uitsig is, jammer dat julle dit nie so ervaar het nie. Die balkon (stoep/patio) is slegs bewoording waar u dan mee verskil. Die plasing dui ook aan dat dit veilige parkeerplek is, nie 'n toesluitmotorhuis nie. Die woonarea is baie veilig. Die foto's is ook 'n ware refleksie van die beskikbaarheid van die fasiliteite.
Hester V - Jan 2024
Algehele gradering
'n Pragige plek.
Pier's Place se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer.
Anneke M - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en keurig.
Heidi S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike gerieflike afpak plekkie.
Lees meerPier's Place se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om julle weer tuis te laat voel by Pier’s Place.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orion-straat 18, Groot-Brakrivier, 2565, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom