Phangwa Bush Camp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Dewagensdrift Terrein 11, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1002, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R475 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Phangwa Bush Camp in Dinokeng is net 'n kort entjie se ry vanaf die Dinokeng Natuurreservaat se selfrit-ingang. Die boskamp is 'n rustieke karavaan- en kampterrein op privaat plase.
Die boskamp bied 8 staanplekke met elektrisiteit, privaat ablusiegeriewe en draagbare braaigeriewe. Vrylopende wild en 'n verskeidenheid voëllewe is perfek vir enige natuurliefhebber en fotograaf.
Die privaat ablusiegeriewe het 'n stort, wasbak en toilet en daar is ook 'n opwas-area. Elke staanplek het sy eie kragpunt en waterpunt.
Die boskampe is 59 km vanaf Pretoria en 116 km vanaf Johannesburg.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lee-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Dewagensdrift Terrein 11, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1002, Gauteng
- Gaste dink Phangwa Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Dewagensdrift Terrein 11, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1002, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom