Petlyn Eco-Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bolangvlei-weg 22, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Petlyn Eco-Cottage is op 'n veilige en volledig omheinde stuk grond wat dit troeteldiervriendelik maak. Dit is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerke en het 'n uisig oor die Bo-Langvlei-meer wat 'n Ramsar-voëlskuiling is. Die eenheid maak slegs van sonkrag, gas en vuur as 'n energiebron gebruik, met die reënwater as 'n waterbron. Die ekovriendelike toilet werk sonder water.
Die eenheid is op die eienaar se kleinhoewe en is apart op 'n stuk grond wat heeltemal afgekamp is van die eienaar se leefarea. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en kompostoilet sonder 'n spoelfunksie, asook 'n buitebad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n kampyskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike enkeldagbed met verskeie boeke.
Die eenheid het 'n lieflike stoep met meubels en 'n uitsig oor die groenigheid. Daar is ook 'n Weber-braai. Die kothuis is op 'n deel van die kleinhoewe wat gebruik word vir leefstyl, sowel as 'n mate van selfonderhoudende boerdery.
Slaapplek
’n Bespreking by Petlyn Eco-Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Peter & Lynda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bolangvlei-weg 22, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Petlyn Eco-Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bolangvlei-weg 22, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom