- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Migmatite-rylaan 41, Zwartkopx8, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pete's Retreat Guest House is in Zwartkops, Centurion geleë en is naby al die hoofweë na Pretoria/Midrand en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf word gebied in 8 gerieflike kamers met en suite-badkamers en 'n TV met afstandbeheer. In 6 van die kamers is daar 2 enkelbeddens en in 2 kamers is daar dubbelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe en rook is verbode in al die kamers.
Die gastehuis het 'n sitkamer en eetkamer met 'n TV. Die buite-area sluit 'n lapa, braaigeriewe en 'n swembad in. Pete's Retreat kan ook as 'n venue gebruik word vir klein funksies en vergaderings. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die gastehuis is naby alle hoofweë na Pretoria en O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit in: Voortrekker Monument, Uniegebou, Kerkplein, Paul Kruger Museum, Pilanesberg Natuurreservaat/Sun City, Wieg van die Mensdom, Dinokeng Bewarea, Supersport park, verskeie gholfbane en winkelsentrums.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jare op LekkeSlaap 14
Ligging
- Migmatite-rylaan 41, Zwartkopx8, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Pete's Retreat Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Migmatite-rylaan 41, Zwartkopx8, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom