Penthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei-pad, Lake Pleasant Living, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 15
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Penthouse is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op die oewer van die varswatermeer, Groenvlei, in die veilige Lake Pleasant Living-kompleks in Sedgefield.
Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het beide 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na die leefarea met lugversorging, 'n etenstafel geskik vir 6 en 'n sitarea met rusbanke. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Die leefarea lei na die stoep met braaigeriewe, sitplek en 'n uitsig oor die swembad en omgewing. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Joelandie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Groenvlei-pad, Lake Pleasant Living, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Penthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei-pad, Lake Pleasant Living, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 15