Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peach Slice

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Houtboschpad, Houtbosch, Deel 51, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Peach Slice bied selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas in George en dit skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Die plaas is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek in die natuurskoon.

Die bekoorlike Franse villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n sitarea en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die villa lei na 'n gedeelde stoep met 'n uitsig oor die lowerryke tuin. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan op die plaas wandel, fietsry en draf. Perdryroetes is beskikbaar indien gaste hul eie perde wil saambring. Die plaas is naby besienswaardighede soos Redberry Farm, gholfbane, koffiewinkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Peach Slice sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Houtboschpad, Houtbosch, Deel 51, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Houtboschpad, Houtbosch, Deel 51, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed0280b23b7246157a6a434edf2a2ffa5afa8355754b4acecf995bcd9ba4dc3fc74ea25f1c91638da188769bd33006cbfdff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) Houtbosch Road Houtbosch, Portion 51 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.935532670479 22.395913973021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem