Peaceful Place
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kobus Meiring-straat 1914, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Peaceful Place bied 3 selfsorgwoonstelle op die strandfront in McDougallsbaai. Die perseel bied onbelemmerde uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en het privaat toegang tot die strand.
Die 3 woonstelle het elk slaapplek vir 2 tot 6 gaste en al 3 eenhede kan saam bespreek word. Elke selfsorg-eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die selfsorg-eenhede het elk 'n kombuisie, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastekamers deel 'n kombuisarea met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond.
Peaceful Place het 'n tuin en oorgenoeg spasie vir kinders om te speel. Daar is ook 'n ommuurde braai en onthaalarea wat gaste kan benut. Die perseel kan ook as 'n privaat venue bespreek word vir 'n spesiale geleentheid.
Die strand bied verskeie watersporte en veilige swemareas. Die gastehuis is die ideale oornagstop om die besienswaardighede in die area te verken.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Kaz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 203
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kobus Meiring-straat 1914, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink Peaceful Place het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in McDougallsbaai Port Nolloth Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kobus Meiring-straat 1914, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom