- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraaibosch Farms, 195/27, Victoriabay Heights, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Paradise Cove Country House is in George in 'n genoteerde natuurreservaat geleë en bied verskeie flora en fauna, en lieflike berg- en see-uitsigte..
Verblyf word gebied in 4 gerieflike, grasdakkothuise. Elke kothuis beskik oor 'n privaat patio met 'n uitstekende uitsig, en direkte toegang tot die tuin en soutwaterswembad. Al die kamers het 2 enkel- of koninggrootte beddens, 'n TV en 'n kluis. Die badkamer het 'n stort, ondervloerse verhitting, verhitte handdoekreling, haardroër, japon, asook swem- en badhanddoeke. Elke kamer het ook 'n skinkbord met 'n elektriese ketel, koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n yskassie. Gaste ontvang gratis WiFi-toelaag van 250 MB per dag en het ook die opsie om ekstra bondels aanlyn te koop.
Geniet die beeldskone uitsig oor die Indiese Oseaan se 45 km-kuslyn, die Outeniekwa-berge en strandmere. Ontspanningsdoendinge sluit gholf, besienswaardighede en walviskyk in. Gaste kan ook bloot in die lieflike tuin wat met inheemse plante en bome omring is, of in die swembad ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kraaibosch Farms, 195/27, Victoriabay Heights, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradise Cove Country House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraaibosch Farms, 195/27, Victoriabay Heights, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom