Palmboom
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 1 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaantjie-draai 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Palmboom bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Jacobsbaai. Die woonstel is op die eerste verdieping op 'n woonerf geleë waar die eienaar ook woon en word met 'n trap bereik.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware vir 4 gaste toegerus. Daar is ook 'n TV met volledige DStv-kanale en WiFi, 'n toegeboude balkon met braaigeriewe en stapelvensters met 'n uitsig oor die see.
Die woonstel is net 140 m van die see af. Daar is ’n toesluitmotorhuis. Die eenheid het 'n omsetter en sonpanele in geval van beurtkrag.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Thersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Baviaantjie-draai 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Palmboom het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaantjie-draai 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom