Palingsingel 8
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palingsingel 8, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Palingsingel 8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiehuis in Stilbaai, net 200 m vanaf die rivier. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n seevakansie. Die ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die area.
Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die huis het 'n dubbelmotorhuis en bied veilige parkeerplek. Gaste kan die braaigeriewe gebruik en 'n skemerkelkie op die stoep geniet. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Besienswaardighede en aktiwiteite in die area sluit Stilbaai Gholfklub, staproetes, strande, voëlkyk, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 42
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Palingsingel 8, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Palingsingel 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palingsingel 8, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom