Overmeer
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jacky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Desiree R - Jan 2024
Algehele gradering
Our vacation in the house was good and also safe.
Christa K - Nov 2023
Algehele gradering
Soos my eie huis.
Desiree P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Zee B - Jun 2023
Algehele gradering
Very happy.
Mynie H - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon plek, maar kort eetgerei.
Overmeer se terugvoer
Hi dankie vir die terugvoer. Ek doen die bookings van my pa se gaste huis. Hy en Lanie ontvang die gaste. Ek het nou onder hul aandag gebring van die katte. Wat die vurke betref weet ek op die een toonbank staan n rakkie met vurke leppels asook messe. Maar sal opvolg.
Louise B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees, alhoewel ons bietjie gesukkel het met trappe.
Emil R - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker.
Corne B - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Heather J - Apr 2021
Algehele gradering
We were met on arrival. Assisted into premises. It had what we needed for a comfortable stay.
David D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik. Huis weg van huis. Rustige atmosfeer.
Anna-marie J - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Stephan G - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Barnard S - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker
Arend K - Aug 2020
Algehele gradering
Netjies, ruim. Alles wat jy nodig het.
Desiree R - Des 2019
Algehele gradering
It really felt like a home away from home.
Hector F - Sep 2019
Algehele gradering
Stylvol, prakties en skoon.
Sean K - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Shireen C - Jul 2019
Algehele gradering
It was a breathtaking view and warm and welcoming
Corlia J - Mei 2019
Algehele gradering
Ruim, skoon, veilig, alles wat jy wil hê.
Annake R - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties lekker gebly.
Willem C - Jan 2019
Algehele gradering
Vir seker eerste keus in Worcester.
Jeanette V - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflike, stylvolle verblyf.
Trevor W - Okt 2018
Algehele gradering
Expectations delivered.
Heidi L - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Renchia G - Mrt 2018
Algehele gradering
Uiters teleurstellend!
Lees meerOvermeer se terugvoer
Jammer u hou nie van plante nie ons probeer so na as moontlik aan die natuur lewe.
Barend S - Mrt 2018
Algehele gradering
Fijn verblijf.
Roline F - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik, skoon en Alida baie vriendelik.
Shanelle G - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig
Linda R - Aug 2017
Algehele gradering
Perfek!
Michelle B - Aug 2017
Algehele gradering
I can say that my stay at Overmeer was exceptional, the hospitality of the owner was absolutely amazing.
Ryno E - Aug 2017
Algehele gradering
Uiters gerieflike en netjiese eenheid wat aan al jou verwagtinge voldoen.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kluestraat 38, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom