Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out to Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomstraat 1461, Kleinkrantz, Wildernes, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Out to Sea is 'n selfsorg-vakansiehuis wat 150 m vanaf die strand in Kleinkrantz in die Wildernes geleë is en spog met 'n pragitge see-uitsig vanaf die balkon. Dit is die ideale wegbreek vir 'n familie of groep vriende wat op soek is na 'n strandfrontvakansie op die Tuinroete.

Die vakansiehuis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet en die vierde slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die glasdeure lei na 'n balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Verder het gaste toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Out to Sea sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Out to Sea
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Vernalyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Gousblomstraat 1461, Kleinkrantz, Wildernes, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Out to Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomstraat 1461, Kleinkrantz, Wildernes, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd8affd42ac057df1321981b86d988b58a9b0e9cf71283fbd94337e98206b97acc3637cff068894aaf8984d2e97627c814ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1461 Gousblom Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.003942798524 22.65203116073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem