Our Farmhouse At Alldays
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lourens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Gertruida T - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker plek om te bly as jy reis deur Alldays.
Our Farmhouse At Alldays se terugvoer
Hello Gertruida.
Dankie vir jou terugvoer. Bly jy het die verblyf genoot.
Groete, Lourens en Melanie.
Bella G - Okt 2023
Algehele gradering
Tipiese gasvrye boeregemeenskap ervaring.
Our Farmhouse At Alldays se terugvoer
Hallo Bella. Bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.
Groete Lourens en Melanie
Fred S - Jul 2023
Algehele gradering
Alles skoon en netjies.
Our Farmhouse At Alldays se terugvoer
Hello Fred.
Waardeer jou boodskap. Hoop die res van jul vakansie was lekker.
Groete, Lourens & Melanie
Wanda P - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik geleë en rustig, baie netjies.
Our Farmhouse At Alldays se terugvoer
Hello Johan.
Baie dankie vir jul terugvoer. Hoop ons sien jul gou weer. Veilig wees.
Groete Lourens en Melanie
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R572, Erfdeel 15 Plaas Alldays, Alldays, 0909, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom