Oudebosch Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eunice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Johann-pieter C - Mrt 2024
Algehele gradering
Voortreflike diens en fasiliteite.
Kath M - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful and restful.
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Hi Kath,
Thank you so much. It was great having you at Oudebosch and it is wonderful that you share our love for the farm and everything that goes with it. Hope to see you again.
Kind regards,
Oudebosch Guest Farm
Pieter O - Des 2023
Algehele gradering
Puik!
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Pietermohr. Dit was lekker om julle hier by ons op Oudebosch te ontvang. Ons hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete. Oudebosch Gasteplaas
Mariska G - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties, maar net te kort!
Jacques R - Mrt 2023
Algehele gradering
Bergplaas-vakansie. Lekker rus en elke aand gebraai.
Rozanne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Grysbok Cottage is amazing.
Lees meerPiet M - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Abie T - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek met baie goeie diens.
Len H - Des 2021
Algehele gradering
Awesome, relaxing.
Marius W - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek met familie.
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Hoop ons sien spoedig weer!
Mariska R - Des 2021
Algehele gradering
Versteekte skat.
Lynette B - Sep 2021
Algehele gradering
Die beste gasvryheid.
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Liewe Lynette, dankie ons is bly om te hoor julle het lekker gebly. Hoop ons sien spoedig weer! Groete uit Oudebosh
Natasha B - Sep 2021
Algehele gradering
Oortreflike diens!
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Dankie Natasha, hoop ons sien jou spoedig weer. Groete uit Oudebosch
Louise W - Jan 2019
Algehele gradering
Lovely family holiday.
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Dit was heerlik om jou en jou familie hier by ons te hê.
Sarette E - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Louise E - Mei 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Louise.
Paul S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, ruim verblyf. Lieflike omgewing.
Ilana E - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik en vol avontuur!
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Ilana. Julle was net sulke wonderlike gaste!
Johan C - Apr 2018
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike ervaring.
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Johan. Ons waardeer die terugvoering. Was ons voorreg om julle hier te hê.
Marius B - Apr 2018
Algehele gradering
'n Fantastiese naweek.
Johan C - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties en Piet en Linda is familie mense.
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Dit was ons voorreg om julle hier te hê. Mooi jaar vir julle verder.
Vriendelike groete
Linda
Danie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Oudebosch het in al ons behoeftes voorsien.
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om jul hier te kon ontvang. Mooi jaar verder!
Mariska L - Jan 2018
Algehele gradering
Geen woorde vir hoe ongelooflik dit is! Regtig mooi.
Hugo M - Jan 2018
Algehele gradering
Beautiful omgewing, puik gasvryheid en rustige atmosfeer.
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Hennie S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Mornique M - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful and restful.
La B - Sep 2017
Algehele gradering
Gasvryheid en waarde vir geld.
Carla V - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig
Wanita N - Aug 2017
Algehele gradering
Dis was awesome gewees.
Nadia C - Jun 2017
Algehele gradering
Goed vir die siel
Lizelle R - Mei 2017
Algehele gradering
'n Heerlike plaas-ervaring.
Johlene M - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Mirjam M - Aug 2016
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met uitstekende kliëntediens ─ Peter en Linda is baie gasvry en behulpsaam!
Herman H - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Hallo Herman, Janette en Zane, Dit was so lekker om julle hier te he! Ons mis ons "bure". Baie dankie vir die mooi "review". Mag julle 'n baie voorspoedige en gelukkige res van die jaar he - hoop om gou weer van julle te hoor! Groete Linda
Lizelle V - Feb 2016
Algehele gradering
Ongelooflike mooi omgewing en die rustigheid is 'n bonus.
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Hallo Herman, Janette en Zane,
Dit was so lekker om julle hier te he! Ons mis ons "bure".
Baie dankie vir die mooi "review".
Mag julle 'n baie voorspoedige en gelukkige res van die jaar he - hoop om gou weer van julle te hoor!
Groete
Linda
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Cornel S - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was 'n lekker niksdoen, rusplekkie vir die siel met 'n ongelooflike uitsig om dit te kroon.
Lees meerDebbie C - Nov 2015
Algehele gradering
Ons een nag het soos 'n vakansie gevoel! Heerlik jammer dit was kort.
Oudebosch Guest Farm se terugvoer
Dankie Debbie - soe bly julle het dit geniet by ons.
Johan V - Sep 2015
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en netjies.
Pierre D - Jul 2015
Algehele gradering
Mooi uitsig, netjies en ontspannend.
Gerhard B - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker afgeleë en rustig.
Lizelle B - Jan 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens en so mooi!
Adele B - Apr 2014
Algehele gradering
'n Beeldskone plaas, vriendelike mense en baie netjies ingerigte eenhede ... sal beslis weer kom!
Karin M - Jan 2014
Algehele gradering
This is the place to go if you have to get away from it all!
Lees meer- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korintepoortdamweg, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom