Onsebrakkie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South-straat 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Onsebrakkie is 'n eenheid met verskeie kamers in die kusdorp Groot-Brakrivier in die Wes-Kaap.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bidet en 'n stort-oor-bad. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n wasbak en 'n toilet en nog 'n badkamer met 'n toilet, wasbak bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n etenstafel met stoele toegerus. Daar is 3 gemaklike rusbanke in die sitarea waar gaste kan TV kyk. Die sitarea lei na die toegeboude stoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Parkeerplek in die oprit langs die eenheid is beskikbaar.
Die dorp Groot-Brak strek om die Groot-Brakrivier en is naby die see, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annatjie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- South-straat 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Onsebrakkie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southern Cross Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South-straat 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom