Ons Huisie
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 28 Feb 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zyl-weg 36, Steynsvlei, Krugersdorp, 1724, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ons Huisie bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel op 'n kleinhoewe in Steynsvlei, Krugersdorp. Dit is ideaal vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin wat op soek is na 'n wegbreek uit die stad.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed wat slegs vir kinders geskik is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n groot tuin met 'n pragtige uitsig, 'n swembad en braaigeriewe. Daar is heelwat diere op die kleinhoewe insluitend hoenders, kalkoene, njalas, varke, honde en katte.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Van Zyl-weg 36, Steynsvlei, Krugersdorp, 1724, Gauteng
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zyl-weg 36, Steynsvlei, Krugersdorp, 1724, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom