Ommihoek
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mieke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Opsomming van Resensie
Johann G - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier net ver van die see maar baie skoon en netjies.
Ommihoek se terugvoer
Baie dankie, Johan. Sal verseker werking maak daarvan!
Marietjie M - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Ommihoek se terugvoer
Hi Marietjie,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is so bly julle het dit geniet! Dit was net so lekker om julle hier te hê. Kan nie wag vir julle volgende kuier nie!
Wilmari O - Mrt 2024
Algehele gradering
Kan nie wag om weer te gaan nie️.
Ommihoek se terugvoer
Ons sien uit om julle weer hier te hê!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Du Bois 2, Jacobsbaaai, 7380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom