Ommihoek Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danielstraat 29, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ommihoek Guesthouse is in 'n stil area in Lichtenburg geleë in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie. Dié gastehuis is naby die middedorp, winkels en restaurante.
Daar is verblyf in 3 selfsorg-eenhede en 3 dubbelkamers. Elke selfsorg-eenheid het slaapplek vir 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en die eenheid is toegerus met WiFi, lugversorging, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie in die selfsorg-eenhede het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof.
Elke dubbelkamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n waaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Die gastehuis het braaigeriewe, veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens en ontbyt.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Danielstraat 29, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Ommihoek Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lichtenburg Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danielstraat 29, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom