Odendaalsrus
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Flaminkstraat 1802, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Odendaalsrus is ’n moderne vakansiehuis in McDougallsbaai en bied selfsorgverblyf aan 7 gaste, spesifiek 4 volwassenes en 3 kinders.
Hierdie ruim leefhuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, 'n oopplan-leef- en -eetarea en 'n volledige toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied toegang tot 'n badkamer met 'n bad. Die sitarea het 'n dagbed en 2 matrasse vir 3 kinders, asook 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die toegeruste kombuis het die nodige geriewe om etes voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die beskutte stoep het braaigeriewe waar gaste heerlik kan saamkuier en die sonsondergang kan bewonder. Oop parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.
Odendaalsrus is ongeveer 200 m van die see af en 5 km vanaf Port Nolloth, waar daar ’n paar winkels, 'n Spar het alles en 'n plaaslike apteek is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Flaminkstraat 1802, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink Odendaalsrus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in McDougallsbaai Port Nolloth Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Flaminkstraat 1802, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom