Ocean Pearl Accommodation
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscus-straat 1642, Kleinkrantz, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 320 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Ocean Pearl Accommodation is 'n luukse selfsorgstrandhuis in Kleinkrantz in die hartjie van die Tuinroete met ongelooflike see-uitsigte vanaf die balkon en leefarea.
Die dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 volwassenes en 2 kinders. Dit het 4 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat slaapplek vir tot 2 kinders onder 12 jaar het. Die eerste badkamer het 'n aparte stort en die tweede en derde badkamer het elkeen 'n stort en bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea is op die boonste verdieping en het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus.
Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n ingeboude braai. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV en gaste het toegang tot gratis, onbeperkte WiFi. Skuifdeure maak oop op 'n groot balkon met stoepmeubels en 'n uitsig. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Ocean Pearl Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Saskia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hibiscus-straat 1642, Kleinkrantz, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Pearl Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kleinkrantz Wildernis Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscus-straat 1642, Kleinkrantz, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom