Oakdale Cottages
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 42
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Dave D - Jan 2024
Algehele gradering
Disappointing.
Oakdale Cottages se terugvoer
Dear Dave,
I am sorry about the cleanliness issue. However, this was peak season and I normally don't do single night bookings over this period, but I still accommodated you. I had only two hours to clean your house since you requested an early check-in. I am quite sure you can understand this. Moreover, I am certain your bathroom and bedding were perfectly clean.
Further, I was on my phone the whole time with you. You knew this was a self-check-in booking, so I don't understand the low rating for customer service.
It's routine when you book on a farm, to expect chickens and other animals which might sometimes be a nuisance. Please read all the information about farm stays and you will see that there are a lot of animals. I do not have control over a cockerel, believe me...
The cleaning fee is actually an admin fee for one-night bookings and it doesn't relate to cleaning. This is a standard fee across SA and LekkeSlaap.
It was a pleasure assisting you at short notice since accommodation was a big problem during this time of year. Blessings.
Njs V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap maar tog terleurgesteld.
Oakdale Cottages se terugvoer
Beste Njs
Daar is slegs een huis waar 'n bad in die badkamer het en dit is baie duidelik op my webwerf gemerk as Cottage 6.
Wat die water aan betref is dit slegs in droeë tye en is dit n standaard skrywe wat ek uitstuur. Sover my kennis strek was daar absoluut geen fout met enige water terwyl julle oorgebly het nie. Ons water in ons krane is bergwater en baie skoner en gesonder as enige dorpswater.
Elke kamer het bedliggies en hooflig sowel as al die ander vertrekke.
Daar is self ekstra lampies en laai ligte vir kragonderbrekings wat jy kon gebruik het.
So ek verskil heeltemal van jou opmerkings en sou dit ook waardeer het as jy hierdie probleme met my opgeneem het terwyl jy daar was.
Elri S - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly op die plaas!
Rob B - Jul 2023
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Hanlie M - Apr 2023
Algehele gradering
Oakdale Cottages is volgens my sub-standaard.
Lees meerOakdale Cottages se terugvoer
Dit is baie vreemd om hierdie klagtes te lees. Die gas geiser werk 100% en bitter baie mense bly in hierdie huise en het nooit ooit probleme nie. 'n Mens kan nie die geiser afskakel nie, en ek verstuit my om te sê maar dalk weet julle niks van gas geiser af dan nie.
Julle het aangedring op DStv en was ongelukkig omdat ek gesê het ek het nie hierdie beskikbaar nie.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Carmen H - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en opwindend.
Louise V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Oakdale Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar.
Ek is bly julle het dit geniet
Altyd welkom
Chris K - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Freddie M - Mei 2022
Algehele gradering
Asemrowend en so verfrissend.
Lees meerOakdale Cottages se terugvoer
Baie dankie Freddie. So bly julle het die kuier geniet. Julle sal altyd welkom wees. Groete
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Pierre C - Apr 2022
Algehele gradering
Ek het 'n baie vriendelike ontvangs gehad.
Sandra N - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Oakdale Cottages se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet. Altyd welkom by ons.
Jana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Oakdale Cottages se terugvoer
Dankie Jana.
Ek is bly julle het dit geniet op die plaas. Julle is altyd welkom.
Groete
Marius N - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike akkommodasie!
Mario- B - Feb 2022
Algehele gradering
Het van Port Elizabeth na Riversdal toe gekom vir die landbouskou.
Oakdale Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou Boodskap. Ek is bly jul het die verblyf geniet. Julle sal altyd welkom wees by ons in toekoms.
Francine C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker sentrale verblyf!
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Ellen M - Des 2021
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het vir oornagverblyf.
Georgwin L - Nov 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld. Sal definitief terugkom.
Oakdale Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. En is altyd baie welkom hier.
Goliath S - Apr 2021
Algehele gradering
Oakdale Cottages is fantasties.
Oakdale Cottages se terugvoer
Dis 'n groot plesier. Julle is altyd welkom.
Louise E - Mrt 2020
Algehele gradering
Ek wil my huis verkoop en daar gaan bly.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Quinton K - Sep 2019
Algehele gradering
Nie gerieflik. Nie waarde vir geld.
Oakdale Cottages se terugvoer
Ek het vir julle 'n baie groter eenheid gegee as wat bespreek was. Wat die skoonheid en netheid betref was daar absoluut geen fout met my eenheid nie. Tydens jou verblyf, het jy nooit iets gesê ook hieroor nie. Wat waarde vir geld betref, is ek die goedkoopste in die hele dorp. Dit sou ideaal gewees het as jy jou misnoë opreg met my geopper het terwyl jy hier was sodat ons daaraan kon gehoor gee.
Rosina R - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties,verfrissend en die atmosfeer is sielsverkwikkend. Moet net die plekkie se face verander.
Hannelize V - Feb 2018
Algehele gradering
Nie tevrede nie.
Jacques H - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik vir wegbreek.
Sureta M - Okt 2017
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly.
Elsa M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies, veilig.
Danie F - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer!
Pieter V - Apr 2017
Algehele gradering
Regte plaasomgewing. Baie rustig.
Cecile D - Jan 2017
Algehele gradering
Lafenis vir 'n moeë reisiger.
Corna S - Des 2016
Algehele gradering
Rustigheid in oorvloed!
Anine W - Jul 2014
Algehele gradering
Vir die rustige, aardse ongejaagde persoon!
Carel V - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en skoon.
Elandre M - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Vuurherd in kombuis 'n wenner.
Robert C - Sep 2013
Algehele gradering
Aangename ervaring. As jy Riversdal toe wil gaan, is dit die regte plek om te kuier.
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom