Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyasa Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David-straat 93, Meredale, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Nyasa Villa is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Meredale in Johannesburg geleë is. Dit is die ideale blyplek vir vakansiegangers en sakereisigers, of dit nou saam met familie of vriende is.

Die verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Vier van die slaapkamers is op die boonste verdieping, terwyl die vyfde slaapkamer op die grondverdieping is. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Gaste in die ander 4 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n etenstafel. Die eetarea lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n vuurmaakplek en daar is 'n kroegarea met 'n TV. Daar is ook 'n tweede sitarea met oorgenoeg sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad, Jacuzzi, braaigeriewe, 'n pooltafel en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante asook besienswaardighede soos die Klipriviersberg Natuurreservaat, Gold Reef City Casino en die Apartheidsmuseum.

Slaapplek

’n Bespreking by Nyasa Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Ayanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • David-straat 93, Meredale, Johannesburg, 2091, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David-straat 93, Meredale, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe19982be492508cd7e9eace3b5dcefd33396b4c7f4d07b5c8a1b1e69af9bd1a20d9545a94d8852999c6e5850d3f92fac8a8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 93 David Street Meredale 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.2754784 27.982583
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem