Num Num Cottage
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Num Num-singel, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Num Num Cottage is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Wildernis. Die verblyf is die ideale basis om dié deel van die Tuinroete te verken.
Die woonstel het ’n privaat ingang, bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n kinderstapelbed.
Die oopplan-kombuisies is met ’n oondjie, tweeplaat-toonbankstofie, ketel en 'n yskas toegerus en daar is 'n toonbank met sitplek. Die aangrensende leefarea het banke en ’n TV met sekere DStv-kanale.
Num Num Cottage is 1,5 km vanaf die dorpie se winkels en 'n paar restaurante en ongeveer 2 km vanaf die hoofstrand.
Kamer-opset
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Num Num-singel, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Num Num Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Num Num-singel, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom