Nine Oaks Self-catering Accommodation
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 16 Jun 2024.
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Noorder-Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nine Oaks Self-catering Accommodation is in die noordelike deel van Paarl geleë, op die Agter Paarl-pad net 3,5 km buite die dorp.
Daar is 7 verskillende selfsorg-eenhede wat bestaan uit 6 kleiner eenhede en die Plaashuis. Elke kothuis het 'n kombuis, 'n sit-area met 'n TV en braaigeriewe buite. Die kleiner eenhede het vuurherde.
Daar is 'n gemeenskaplike, omheinde swembad. Alle gaste is welkom om dit te gebruik op eie risiko. Bring asb. swemhanddoeke saam. Daar is 'n plaaswinkel, koffiewinkel, pizzeria en 'n kroeg op die perseel (hou asb. in gedagte dat daar funksies by hierdie plekke gehou kan word. In die meeste gevalle is die geriewe beskikbaar vir die publiek).
Voor die pizzeria is daar 'n groot grasperk met 'n speelraam vir kinders.
Nine Oaks Self-catering Accommodation is 56 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af, 30 km vanaf Stellenbosch, 28 km vanaf Franschoek en 70 km vanaf strande soos Strand, Bloubergstrand en Melkbosstrand. Jy kan ook wêreldbekende gholfbane soos Boschenmeer en Pearl Valley in Paarl vind asook die Polo-landgoed, Val de Vie. Nine Oaks Self-catering Accommodation is naby talle uitstekende restaurante, wynplase en geskiedkundige geboue.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elsebe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoofweg, Noorder-Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap
- Gaste dink Nine Oaks Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voor-Paardeberg Wyn Wyk Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Noorder-Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom