Gold Creek Ranch
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda M - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer, goeie geriewe en netheid en vriendelike gasvryheid.
Wilma L - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig plaas atmosfeer.
Gold Creek Ranch se terugvoer
Bly dat julle dit geniet het. Altyd lekker om sulke terugvoer te kry.
Louise P - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Gold Creek Ranch se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer.
Baie bly dat julle dit geniet het en lekker gerus het.
Andries V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig, gemaklik, huislik. Alles is daar.
Gold Creek Ranch se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit altyd.
Bly dat julle dit geniet het en ons hoop om julle weer te sien.
Alida V - Mei 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Gold Creek Ranch se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit altyd.
Bly dat julle dit geniet het en ons hoop om julle weer te sien.
Ben B - Aug 2018
Algehele gradering
Vyfster luukse ontspanning met uitstekende diens!
Gold Creek Ranch se terugvoer
Vir Ngombe Lodge is dit baie belangrik dat ons klante tuis moet voel en dat dit 'n regte plaas ondervinding moet wees.
Baie dankie vir die terug voering.
Magda O - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Gold Creek Ranch se terugvoer
Dis wonderlik om sulke ondersteuning en vriendelikheid te kry. Baie dankie.
- Kapasiteit: 37 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ngombe Plaas, Langs die R519, 35,4 km vanaf Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom