Neighbourgood Franschhoek
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wet-straat 6, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 495R1 121 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Neighbourgood Franschhoek bied elegante selfsorgverblyf in die hartjie van Franschhoek. Dit is ideaal vir vakansiegangers wat graag hierdie pragtige dorpie wil verken, maar dit is ook geskik vir sakereisigers.
Verblyf is beskikbaar in of 4 Koningkamers of 3 Koninginkamers. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die Koningkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die Koninginkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, verhitte handdoekreling en 'n toilet.
Elke eenheid se kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met DStv is beskikbaar.
Die verblyf is naby plaaslike restaurante, winkels en opwindende buite-aktiwiteite. Dit is ook na aan verskeie plaaslike bakens en historiese geboue wat net 'n entjie se stap ver is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Neighbourgood Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- De Wet-straat 6, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink Neighbourgood Franschhoek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wet-straat 6, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom