Namibsa Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Attie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 159
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Theo T - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en uitstekende waarde vir geld.
Hannes A - Mei 2024
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Magriet H - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie skoon vriendelike diens.
Elsabe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en stil omgewing, naby nodige fasiliteite soos 'n hospitaal en 'n mall.
Elanie B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie goed geleë, gerieflik.
Philip O - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker rustige omgewing van Upington.
Agnes B - Jan 2024
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker.
Heletta V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Elizma S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik uitgerus.
Adrienne K - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie skoon vriendelike diens.
Karel D - Des 2023
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het is daar.
Louis C - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Jana L - Okt 2023
Algehele gradering
Goed.
Antonette G - Aug 2023
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en die ontvangs baie vriendelik en behulpsaam.
Jan B - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend
Prof Hannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik. Netjies.
Marietjie V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese veblyf met alles wat jy nodig het.
Frederik B - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon.
Sonette Kathleen V - Jul 2023
Algehele gradering
A beautiful place, neat, clean and tidy.
Antonie V - Jul 2023
Algehele gradering
Ruim, modern, silwerskoon.
Ansie V - Jul 2023
Algehele gradering
Oulike plek.
Hendrik V - Jun 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Roux V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en goed geleë.
Lees meerHesté V - Apr 2023
Algehele gradering
Was heerlik.
Johann P - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
David B - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker, gesellige plekkie. Skoon en gemaklik.
Flippie V - Des 2022
Algehele gradering
Mooi skoon, vielig. Gerieflik en krag tydens buertkrag.
Johann P - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Quentin B - Des 2022
Algehele gradering
Ideaal vir gesin met groot kinders.
Wessel Johannes V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en nuut.
Istelle G - Aug 2022
Algehele gradering
Ons was op pad uit die Kgalagadi Bloemfontein toe, ideale en sakpas plek vir oornag!
Corne S - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Shirleen M - Jun 2022
Algehele gradering
Beslis 'n gastehuis waarby ek weer sal tuisgaan.
Edwin Z - Jun 2022
Algehele gradering
Very satisfied.
Deidre S - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik geleë, skoonplek en behulpsame eienaars.
Wium M - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Elsabe V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker gesellige plekkie. Skoon en gemaklik.
Minette N - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies skoon en rustig.
Johann S - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige, netjiese eenheid.
Quentin B - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld.
Marlise S - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Anina P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese oornagakkommodasie. Uitstekende waarde vir geld.
Elmaré S - Feb 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Naomi S - Feb 2022
Algehele gradering
Die rustige buurt verseker mens van 'n heerlike kuiertjie op die privaat stoepie.
Riaan L - Feb 2022
Algehele gradering
Good stop over.
Jasper M - Feb 2022
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het.
Denwyne J - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik. Netjies.
Hendrik C V - Jan 2022
Algehele gradering
Veilige en netjiese verblyf met al die nodige basiese geriewe.
Agnes B - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en alles was gereed en in plek met ons aankoms. Goeie waarde vir geld.
Lynda B - Okt 2021
Algehele gradering
Great value for money.
Marlene E - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing en netjiese kamer!
Joey B - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend! Skoon, netjies, gerieflik.
Karina C - Sep 2021
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Denwyne J - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig. Veilig. Gerieflik.
Babs K - Jul 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, ideale ligging en goeie waarde vir geld.
Denwyne J - Jul 2021
Algehele gradering
Veiling. Rustig.
Hennie B - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Jacobus D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Danette G - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig skoon en aangenaam.
Marietta H - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike kamer as mens heeldag weg is.
William M - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome - excellent value for money.
Janet B - Feb 2021
Algehele gradering
Netjiese aangename en vriendelike verblyf.
Bert L - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en ’n stil area wat baie sentraal is.
Sylvia N - Nov 2020
Algehele gradering
Well deserved break.
Anneline E - Nov 2020
Algehele gradering
Geriefik en sal aanbeveel.
Julian W - Okt 2020
Algehele gradering
Good place to stay.
Ingrid W - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon en gemaklik
Elmarié H - Sep 2020
Algehele gradering
Ons was baie beindruk. Attie en sy vrou was vreeslik behulpsaam en vriendelik.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Anita M - Aug 2020
Algehele gradering
Om terug-te-kom-akkommodasie!
Sarel S - Mrt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Lorraine D - Feb 2020
Algehele gradering
Netjiese en veilige oornag-akkommodasie.
Willem M - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Tobie V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Lorraine D - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik en uiters netjies.
Jacqueline P - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker gebly, baie dankie.
Mariana K - Okt 2019
Algehele gradering
Namibsa is absoluut 'n moet blyplek.
Ben B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis en vriendelike gasheer.
Drienie V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie tevrede. Het voldoen aan ons vereistes.
Kelly C - Okt 2019
Algehele gradering
By verre die lekkerste verblyf in Upington .
Ockert L - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Adriaan B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en netjies.
Nico B - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Fanie B - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Sune W - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties, word ten sterkste aanbeveel.
Elaine V - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Silas J - Jul 2019
Algehele gradering
Clean and safe. Friendly service.
Marisca J - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtig en bekostigbaar.
Yvette N - Jun 2019
Algehele gradering
Puik verblyf en waarde vir geld.
Drieka L - Jun 2019
Algehele gradering
Perfek.
Maureen I - Jun 2019
Algehele gradering
Definitief waarde vir jou geld.
Morné E - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Ria N - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap.
Rugen H - Mei 2019
Algehele gradering
Bestuur baie profesioneel en verblyf baie bekostigbaar.
Wessel P - Apr 2019
Algehele gradering
Value for money.
Gonda D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Beveel dit beslis aan!
Elizma B - Mrt 2019
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Sarie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Net wat ons gezoek het!
Pieter B - Jan 2019
Algehele gradering
Warm en gesellig.
Lees meerJim D - Jan 2019
Algehele gradering
Really good value for money.
Maryke B - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik en veilig!
Peet V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Goed versorg.
Rika S - Des 2018
Algehele gradering
Uit en uit waarde vir geld.
Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan voor ons Namibië die volgende dag aangepak het.
Meghan D - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, veilig en ontspanne.
Louis V - Des 2018
Algehele gradering
Oortref alle verwagtinge.
Abygale A - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf is perfek vir 'n breakaway vir jou en jou man/outjie.
Susan H - Nov 2018
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Deidre C - Nov 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Johann B - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Sylvia L - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoering.
Susan L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, rustige verblyf met uitstekende kliëntediens.
Antoneth M - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit opreg,
Deon G - Okt 2018
Algehele gradering
Die perfekte oornagplekkie.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning.
George K - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning en terugvoering.
Francois V - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoering.
Jo-mari V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie nice!
Len D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik gewees.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering.
Miempie V - Sep 2018
Algehele gradering
Ek sal Namibsa aanbeveel slegs as oornagkamers en nie selfsorgkamers.
Marie C - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike eienaar en vriendelike ontvangs. Plek netjies en uit die boeke, veilig en 'n rustige omgewing. Sal dit hoogs aanbeveel.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word waardeer.
Michael W - Aug 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering.
Ananda V - Aug 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar, maar steeds puik. Waardeer juis dit.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoering.
Marth-mari A - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, gerieflik.
Juarita M - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Elanie K - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon en keurig.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en ons waardeer jul terugvoering.
Andre V - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker, rustige verblyf.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoering.
Charismé O - Jul 2018
Algehele gradering
Baie oulike verblyf.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer.
Johanna L - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie diens en ons het waarde vir geld gekry.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering, ons waardeer dit baie.
Janeke M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning, ons waardeer jul terugvoering.
Hendrik C - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies en goeie waarde vir geld.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoering.
Marina Venter V - Jun 2018
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Marina,
Baie dankie vir jul terugvoering, dit is wel jammer dat jul nie genoem het van die lugreëling wat raas terwyl jul by ons was nie. Daar was gaste na julle in die kamer, maar het nie 'n klagte gehad nie. Moontlk was die lugreëling te gou op 'n hoë temperatuur gestel gewees.
Groete
Attie
Maryke B - Jun 2018
Algehele gradering
Veilig, skoon en vriendelike diens.
Gerhard S - Mei 2018
Algehele gradering
Plek netjies, ontvangs vriendelik.
Christo H - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies en goed geleë.
Revelation M - Apr 2018
Algehele gradering
Very outstanding.
Cobus V - Apr 2018
Algehele gradering
Pynlik netjies en kraakvars.
Althea V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Nicolene H - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Corma P - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Sandra O - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam om in 'n skoon, netjiese en koel kamer te stap na 'n lang reis.
Lara H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Derk H - Feb 2018
Algehele gradering
Very pleasant overnight stop.
Corne K - Jan 2018
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Elise V - Jan 2018
Algehele gradering
Keurige verblyf.
Tessa B - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties! Vriendelik, baie skoon en netjies.
Jenny E - Des 2017
Algehele gradering
Dit was lekker.
Marisa B - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike en bekostigbare verblyf met uitstekende gasvryheid.
Dot V - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar en gemaklik.
Micheal S - Des 2017
Algehele gradering
Baie goed, pas by ons benodighede.
Piet V - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelikheid, goeie diens was die beste.
Morris F - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Desmond M - Okt 2017
Algehele gradering
The accommodation was clean and had everything one needed or expected.
Lynne V - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Antoinette J - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies skoon omgewing en vriendelike gasheer.
Hannelie S - Okt 2017
Algehele gradering
Private and very clean. Enjoyed my stay, can recommend it to anybody.
Marc P - Sep 2017
Algehele gradering
Service.
Janice V - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Talitha H - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Mj B - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike, goeie akkommodasie met waarde vir geld.
Namibsa Self-catering se terugvoer
Baie dankie,ons waardeer jul teruggebring.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydomstraat 1, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap