Nag Apie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Firn S - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly. Dankie!
Chris F - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker vir net 'n wegbreek uit besige Jhb.
Bennie L - Jan 2024
Algehele gradering
Exquisite.
Kelebogile P - Nov 2023
Algehele gradering
Very good.
Jaco C - Nov 2023
Algehele gradering
Hoewel ons meestal in die strate was, is dit 'n stil en netjiese plekkie.
Pieter J - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Martie M - Sep 2023
Algehele gradering
Mooi skoon en groot woonstel.
Paul L - Aug 2023
Algehele gradering
Ruim, netjiese, skoon verblyf in rustige omgewing.
Nag Apie se terugvoer
Baie dankie Paul.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete, Stephan Jooste
Janke S - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Gerrit B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Michael B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Celeste O - Apr 2023
Algehele gradering
Baie ruim en netjies.
Petru V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon, gerieflik en die ligging is perfek.
Jude L - Mrt 2023
Algehele gradering
Very clean, modern and excellent service.
Pieter K - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Schalk L - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker gerieflike eenheid, baie netjies. Alles waaarvoor ons gesoek het.
Nag Apie se terugvoer
Hallo Schalk,
Baie dankie vir jul ondersteuning en mooi resensie.
Julle is altyd welkom terug.
Groete, Stephan.
Khomotjo M - Sep 2022
Algehele gradering
Satisfied.
Nag Apie se terugvoer
Hi Khomotjo,
We were delighted to host you.
Thank you for your kind words, you are always most welcome.
Regards, Stephan Jooste.
Jason M - Aug 2022
Algehele gradering
Warm greetings as we arrived, clean, neat and beautiful accommodation. Would go back in a heartbeat.
Nag Apie se terugvoer
Beste Jason
Baie dankie vir jul mooi resensie, en ook jul ondersteuning.
Julle is altyd welkom.
Mooi dag.
Stephan Jooste - Nag Apie
Gerrit P - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf in Harties.
Vicki S - Jun 2022
Algehele gradering
Aangenaam en 'n rustige wegbreek.
Marcus N - Mei 2022
Algehele gradering
Clean, well maintained apartment with all modern amenities you need.
Renier S - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Cecil B - Apr 2022
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker.
Anthony L - Feb 2022
Algehele gradering
Was very lekker and convenient.
Annique H - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker en gemaklik.
Hendrik C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie professionel.
Jarries V - Des 2021
Algehele gradering
Ruim en rustig.
Elize G - Nov 2021
Algehele gradering
Eienaar baie vriendelik. Eenheid was mooi skoon en goed toegerus.
Etrecia J - Nov 2021
Algehele gradering
Happy clients.
Michelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker plek om te rus, 10/10
Motaung Emily M - Okt 2021
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Leezel V - Sep 2021
Algehele gradering
Perfek.
Jordan M - Sep 2021
Algehele gradering
Our stay was pleasant and the hosts were very friendly and helpful.
Samantha V - Aug 2021
Algehele gradering
It was very nice. Friendly people.
Chanel D - Aug 2021
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Mookho N - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Charles V - Jul 2021
Algehele gradering
Ek en my man het baie lekker gebly.
Jimmy M - Jun 2021
Algehele gradering
The place is very nice and very clean, I'll definitely come back.
Jj D - Jun 2021
Algehele gradering
Dis rustig, veilig en stil.
Celeste D - Mei 2021
Algehele gradering
The stay was peaceful, very private and relaxed.
Jean-pierre J - Apr 2021
Algehele gradering
Nagapie is die beste verblyf in Hartbeespoort.
Tello S - Des 2020
Algehele gradering
Nag Apie is a peaceful place to be. We really enjoyed our stay and the owners are very friendly. In future I would love to go back there for a holiday.
Nag Apie se terugvoer
Hi Tello,
You are most welcome to come again, you were great guests!
Regards
Stephan Jooste
Nag-Apie
Selene G - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker plekkie vir twee.
Nag Apie se terugvoer
Hi Selene,
Baie dankie vir julle ondersteuning,
Kom gerus weer!
Groete
Stephan Jooste
Nag-Apie
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Howitzer Laan 41, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom